Articles
Sport & School News
22 April 2022

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg (RHS) se hokkie spanne het die punte ingeryg tydens hul liga wedstryde teen Hoër Volkskool Potchefstroom op Donderdag 14 April.


Uitslae: 

  • O/14 A | wen | 2-0 
  • O/14 B | wen | 4-0 
  • O/15 A | verloor | 2-0 
  • O/16 A | wen | 5-0 
  • Tweede span | wen | 2-0 
  • Eerste span  | gelykop |  3-3 
Dogters hokkie liga: RHS teen Volkies.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...