#RugbyThatRocks
Shimlas vs UP-Tuks
Die Tukkies se ervaring was een te veel vir die Shimlas ou prof. In baie opwindende studente ruggas wen die Tukkies 29-21 en dring dan deur na die finaal op Maandag 25 April waar hulle teen die Maties op die Danie Craven Stadion sal uitdraf.
Maties vs UCT Ikeys
Die Maties was kookwater en klop die Ikeys 58-19. Hardloop rugby op sy beste! Die Maties dring dan deur na die finaal en ontmoet die Tukkies op 25 April in die Danie Craven Stadion om te bepaal wie die 2022 studente kampioene sal wees.
Nag prof...
Super Rugby Pacific 2022
Results:
Fixtures:
Friday 22 April
Saturday 23 April
Sunday 24 April
G’night mate...
HSBC Sevens Vancouver
Die Blitse het weereens teleurgestel en moes met die vyfde plek tevrede wees. Hulle wen hulle drie groep wedstryde maar verloor toe in ‘n kwart-finaal teen Samoa. Die Blitse klop Nieu-Seeland vir die vyfde plek.
Argentinië verras vriend en vyand en klop Fidji 29-10 in die finaal. Dit was groot vreugde vir die Argentyne want hulle kon laas in 2009 ‘n toernooi wen.
Nag ou groenes...
Curriebeker 2022
Ons betuig ons innige medelye en bring ook hulde aan die slagoffers en families van die ramp.
Nag ou grote...
United Rugby Championship
Bepalings:
Vrydag 22 April
Saterdag 23 April
Nag ou grote...
#FosteringASenseOfCommunity
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly