RUSTIE VOORTREKKERS
Rustenburg – Hoërskool Rustenburg se Voortrekkers Johann Swart, Wihann Ferreira, Albert Cloete, Melody le Roux en Marné Smit het die Nasionale Presidentsverkenner eksamen op 11 April geslaag.
Die vyf leerders sal die Presidentsverkenner webinaar-naweek van 8 tot 10 Julie bywoon. Dit is voorwaar ‘n eer om die eksamen te slaag!
#FosteringASenseOfCommunity
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly