Articles
Sport & School News
13 May 2022

Rustenburg - Mnr. en Mej. Rustie finaliste Daniel Coetzee en Sybrandt Beyleveldt het op Vrydag 29 April by Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys gaan kuier.


Tydens die kuier het hulle die leerders bederf met verrassingspakkies en leersame hulpmiddels. Hulle het ook ‘n voedselverwerker en ander toerusting vir die skoolkombuis geskenk.

Sybrandt Beyleveldt (links) en Daniel Coetzee het die oulike interaktiewe houtborde aan die skool geskenk.

 

Share this article with a friend...