Articles
Sport & School News
27 January 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Warriors, onder leiding van John Griffiths (hoofafrigter) het alreeds in volle vaart weggespring. Die eerste oefening sessie was Maandag, 23 Januarie 2017 om 18h00 by Bobbies Rugby klub.  

Alle belangstellendes wat by díe manne wil aansluit, kontak vir Griffiths by 079-849 0813 of deur ‘n e-pos aan john.griffiths@implats.co.za te stuur. 

Share this article with a friend...