Articles
Sport & School News
27 January 2017
Superugby 2017 - Bulls vs Lions
Bulls vs Lions

Die Bulle en die Lions speel Saterdag in Harare, Zimbabwe, in ‘n opwarmingsgame teen mekaar. In die Bulkamp word daar breed geglimlag oor die terugkeer van Handrè Pollard. Nog ‘n aanwins is Jacques Potgieter, wat sy terugkeer na die span maak.

Die Lions het egter slegte nuus ontvang met die skielike uittrede van die kookwater flank, Warwick Tecklenburg. Hy wil voortaan sy volle aandag by sy besigheid en gesin bepaal. Die Leeus se staatmaker voorry man, Julian Redelinghuys, is ook nog nie seker wanneer hy sy terugkeer na die speelveld kan maak nie. Hy het ‘n nekoperasie ondergaan na hy beseer is in die halfeindstryd in verlede jaar se Curriebeker seisoen.

Superugby 2017 - Bulls vs Lions
Stormers vs Cheetahs

Stormers vs Cheetahs

Die Stormers en die Cheetahs pak mekaar ook in Harare Saterdag in ‘n opwarmings game. Die Vrystaters se 2016 droomseisoen kan hulle dalk een van die gunstelinge in vanjaar se Superreeks maak ou grote.

As hulle by die tempo van Superruggas kan aanpas met hulle styl rugby wat hulle speel, kan hulle gewis saam met die groot honde blaf.

Nag ou grote…

Share this article with a friend...