Articles
Social & Community News
10 November 2017

Rustenburg – Kindersorg Rustenburg nooi die gemeenskap van Rustenburg en omliggende dorpe hartlik uit om hul algemene jaar vergadering op 15 November 2017 om 18h00 by te woon.

Díe vergadering sal gehou word by Die Rots Kerk (Watervalrant Rylaan nr. 1, agter Platinum Square, Checkers Hyper.

Kom loer gerus in om te sien wat die Kindersorg span alles gedoen het. “Ons sien uit om u te ontvang. RSVP asseblief voor of op 13 November by 014-537 2014 of 2072. U kan ook ‘n epos rig aan louiselabuschagne52@gmail.com.

Share this article with a friend...