In liefdevolle herinnering | In remembrance

Gerdus Rudolph Beukes

25 September 2026 · Platinum Weekly

Gerdus Rudolph Beukes

Ons onthou met liefde wyle Gerdus Rudolph Beukes (41), oorlede op 15 September 2026. Sy verassing sal privaat geskied.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.