Ronél Beukes

Ons onthou met liefde wyle Ronél Beukes (59), oorlede op 19 September 2026. Ons groet haar Woensdag 30 September 2026 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
