Jeany Coetzer

Ons onthou met liefde wyle Jeany Coetzer (71), oorlede op 18 September 2026. Haar verassing sal privaat geskied.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
