In liefdevolle herinnering | In remembrance

Sky Louwies

11 September 2026 · Platinum Weekly

Sky Louwies

Ons onthou met liefde wyle Sky Louwies (4), oorlede op 3 September 2026. Ons groet haar Saterdag 12 September 2026 om 11:00 vanuit die APK Kerk, Derby.

Kleredrag: helder en vrolike kleure – asseblief geen swart nie.