In liefdevolle herinnering | In remembrance

Hannetjie Horn

4 September 2026 · Platinum Weekly

Hannetjie Horn

Ons onthou met liefde wyle Hannetjie Horn (70), oorlede op 25 Augustus 2026. Ons groet haar Donderdag 3 September 2026 om 11:00 vanuit die kapel te Santa Fé Versorgings Sentrum, Klopperstraat, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.