Sarie Dobie

Ons onthou met baie liefde wyle Sarie Dobie (90), oorlede op 30 Augustus 2026. Ons vier haar merkwaardige lewe op Donderdag 3 September 2026 om 14:00 vanuit Every Nation Kruislig, R24 Waterkloof, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
