In liefdevolle herinnering | In remembrance

Hentie Gous

4 September 2026 · Platinum Weekly

Hentie Gous

Ons onthou met baie liefde wyle Hentie Gous (72), oorlede op 27 Augustus 2026. Sy gedenkdiens het op Woensdag 2 September 2026 plaasgevind vanuit die Afrikaanse Protestante Kerk, Brits.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.