George Jackson

Ons onthou met liefde wyle George Jackson (64), oorlede op 30 Augustus 2026. Sy verassing sal privaat geskied.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
