Gert Smit

Ons onthou met liefde wyle Gert Smit (69), oorlede op 23 September 2026. Ons groet hom Saterdag 10 Oktober 2026 om 10:00 vanuit die kapel te Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
