Jessie Hartzer

Ons onthou met liefde wyle Jessie Hartzer (76), oorlede op 23 September 2026. Ons groet haar Vrydag 9 Oktober 2026 om 10:00 te Kerksondermure, Centurion.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
