Schools & sport

GROOT NUUS! KYRA JUBILEUS SA ATLETIEKSPAN

GROOT NUUS! KYRA JUBILEUS SA ATLETIEKSPAN

Kyra is gekies om Suid-Afrika in gewigstoot by die Region 5 Jeugspele te verteenwoordig.

Kyra is amptelik gekies om Suid-Afrika in Gewigstoot te verteenwoordig by die Region 5 Jeugspele in Mosambiek in Desember 2026!

Ons is ongelooflik trots op jou!

ONE TEAM. ONE DREAM. TREE VERDER.

More local news