ADVERTISEMENT

Vroue RUS-NAWEEK

Published 23 October 2026 · Displayed until 19 November 2026

Vroue RUS-NAWEEK

Enquire on WhatsApp · View full-size advert

Kom rus, herstel en word opnuut versterk!

KLOOFWATERS, MAGALIESBERG, NW
Slegs 1 uur vanaf Pretoria • 40 minute vanaf Rustenburg
20–22 November 2026

Koste: R1 200 per persoon
Registrasiefooi: R100 (nie terugbetaalbaar nie)

SLEGS 40 PLEKKE BESKIKBAAR!
Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.

Besprekings:
Past. Corné Wernich
076 897 8241