<p>GML models own the catwalk</p>

GML models own the catwalk

<p>Season’s greetings!</p>

Season’s greetings!

<p>Brighten up this festive season </p>

Brighten up this festive season 

<p>The turn of a decade</p>

The turn of a decade

Groet die Oujaar totsiens!

29 November 2019

Rustenburg – Almal word hartlik uitgenooi na Oujaarsaand op Saterdag 31 Desember by die ou Rustenburg stadsaal. Kaartjies beloop R100 per persoon – bel om jou tafel te bespreek! Bring ook jou eie koelerboks met versnapperinge. 

Social & Community News

Read More

 

Is it a stick?
is it a leaf?
No, it’s a praying mantis!

29 November 2019

Rustenburg – A community member noticed a ‘running leaf’ while she was cleaning her braai-area on Saturday 9 November. On closer inspection, she noticed that it was in fact a praying mantis. 

Social & Community News

Read More

 

#HelpJag stop hartseer. Stop honger. 

29 November 2019

Thabazimbi/ Northam/ Rustenburg – Op Maandag 25 November het Solidariteit se #HelpJag projek wildsvleis aan organisasies wat aan minderbevoorregte gesinne kos voorsien, geskenk. Verskeie organisasies, kinderhuise en ouetehuise in Thabazimbi, Northam en Rustenburg het gebaat by hierdie skenking.

Social & Community News

Read More

 

Liggies vir Lewe-Fees 2019

29 November 2019

Rustenburg – Die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk Proteapark se jaarlikse Liggies vir Lewe-Fees vind hierdie jaar van 1 to 6 Desember  plaas. 

Churches & NGO News

Read More

 

Damion hardloop the tougher-er one 10km kaf 

29 November 2019

Rustenburg – Damion Gottwaldt van die Protea Atletiek Klub in Rustenburg het op Saterdag 23 November die Voortrekker Monument the tougher-er one 10km maraton in ‘n uitstekende tyd voltooi. 

Sport & School News

Read More

 

Kom wees deel van die 2019 Kersfees Fees

29 November 2019

Rustenburg – Hierdie jaar is Silwerrand Laerskool in die bevoorregte posisie om hande te vat met #verhoogmeester om op Saterdag 30 November hul 2019 Kersfees Fees aan te bied ten bate van Kindersorg.

Social & Community News

Read More

 

Protea Atletiek Klub presteer by interprovinsiale byeenkoms

29 November 2019

Rustenburg – Die Rustenburg se Protea Atletiek Klub het op Saterdag 23 November gespog met nege atlete wat deelgeneem het aan die Athletics South Africa (ASA) sub-junior interprovinsiale atletiek byeenkoms te Sasolburg.

Sport & School News

Read More

 

Laerskool Proteapark help die DBV

29 November 2019

Rustenburg – Laerskool Proteapark se projek om donasies in te samel vir die Rustenburg Diere Beskermings Vereniging (DBV) het op ‘n hoë noot geëindig op Maandag 25 November. Die projek was ‘n reuse sukses en die skool beplan om dit nou ‘n kwartaallikse instelling te maak.

Sport & School News

Read More

 

RUGGA CHUNKS en so aan...

29 November 2019

Manne en manninne, 

  • Cheslin Kolbe se droom-seisoen duur voort. Dié klein yster is as die Speler van 2019 in die Franse top-14 aangewys.

Sport & School News

Read More

 

Your one-stop-shop for vehicle excellence! 

29 November 2019

Rustenburg – Thursday 21 November marked the grand opening of Mahindra Rustenburg, Avura Executive Auto, Auto Cosmetix and Off Road Worx, all at 5 Gareth Roberts Avenue. It was an elegant event with the sophisticated flare that these companies have become known for.

Social & Community News

Read More