Articles
Sport & School News
01 June 2018

Rustenburg – Die Platinum Weekly is die kans gegun om ‘n speler van die Newrak Impala eerstespan gesig tot gesig te ontmoet. Hierdie manne is beslis spelers agter wie jy jou tokse kan agterna gooi!

Joe Engelbrecht staan 1.85 meter hoog, weeg sowat 102 kilogram en is 27 jaar oud. Hy het ‘n voorland vir jag en is lief vir die see. Hierdie jong man speel al vir die afgelope vyf jaar vir Impala en speel rugby vir die afgelope 20 jaar.

Share this article with a friend...