Articles
Social & Community News
29 June 2018

Rustenburg – Die Peglerae Damesklub is ‘n Christelike, Afrikaanse sosiale klub en kom maandeliks byeen.

By die laaste byeenkoms het Anneke van As en Lena-Marie Lotheringen die groep meer geleer hoe om ‘n stamboom saam te stel. Vir enige navrae skakel Jeanette 082-456 0404.

Van links staan Lena-Marie Lotheringen en Anneke van As.

 

Share this article with a friend...