Articles
Sport & School News
14 September 2018

Rustenburg - Die  Rustenburg Christelike Akademie (RCA) skool het op 7 September ‘n pretdag gehou om hulle 21ste bestaansjaar te vier.

Tydens die pretdag het hulle ‘n kompetisie gehou waar die kinders ‘n nuwe skepping vanuit afvalmateriaal moes maak. Alle eer aan God vir sy seëning oor hierdie skool.

Die kleuterskool se wenners met hul kreatiewe skeppings.
Rustenburg Christelike Akademie (RCA) vier hierdie jaar hul 21ste bestaansjaar.

 

Share this article with a friend...