Articles
Churches & NGO News
12 October 2018

Rustenburg – NG Proteapark het die afgelope Sondag, 7 Oktober, ses kinders gedoop. Dit was ‘n besonderse dag met ‘n volgepakte kerk. 


Ds Deon het ook een van die dopelinge se ouers al drie keer beloftes laat aflê: Arno Kotze is op 3 April 1988 gedoop, op 13 November 2005 het belydenis afgelê, en op 11 April 2015 het hy vir Arno en Marna in die huwelik bevestig.

NG Proteapark se dominee Deon Strauss het vir Leticha van der Merwe gevra wat Jesus vir haar beteken en sy het geantwoord: “Ek het Jesus baie lief!” Die kerkgangers het haar bravade met ‘n handgeklap beloon.

 

Share this article with a friend...