Articles
Sport & School News
22 November 2019

Rustenburg – Knap gedaan aan die atlete van Protea Atletiekklub in Rustenburg wat op Saterdag 16 November die Discovery Tom Jenkins Challenge wedloop in skitterende tye voltooi het.


Willem Odendaal, Lion Kotze en Florence Bruwer het skoonskip gemaak in die 21km wedren. 
Lion, ‘n Bergsig Akademie graad 11 leerder het in ‘n tyd van 1h 21min ‘n eerste plek in die junior kategorie verwerf.

Kaylen Koltz en Anushke Bruwer het ook uitstekend gevaar in hul eerste 10km wedloop. ‘n Spesiale dankie aan hul afrigter Johann Marais.

Lion Kotze het die eerste plek behaal. 
Van links: Kaylen Koltz, Anushke Bruwer en Lion Kotze.
Van links: Willem Odendaal, Lion Kotze, Florence Bruwer, Kaylen Koltz en Anushke Bruwer. 

 

Share this article with a friend...