Rugga nuus

2026 Rugby’s Greatest Rivalry Tour
Saterdag 29 Augustus | DHL Stadion, Kaapstad
Die Bokke verhang die bordjies en klop die All Blacks 33-26 verlede Saterdag in Kaapstad. Die telling is nou een elk in hierdie rugga-straatgeveg met twee rondtes wat oorbly.
Die derde toets word eerskomende Saterdag 5 September om 17:10 op die FNB Stadion in Soweto beslis.
Spanning in beide kampe is aan die orde van die dag ou grote. Van die spelers in die onderskeie kampe is van mening dat die derde toets soos ‘n Wêreldbeker semi-finaal sal wees.
Go Bokke!
2026 Curriebeker
UITSLAE Vrydag 28 Augustus
• Sharks XV 53-22 Bulls XV
• Lions 36-12 Stormers XV Saterdag 29 Augustus
• Pumas 52-26 Cheetahs Sondag 30 Augustus
• Boland 17-48 Griekwas
SEMI-FINALE BEPALINGS Sondag 6 September
• Griekwas 13:00 Lions
• Cheetahs 15:30 Pumas
Nag ou grote...
