Rugga nuus
United Rugby Championship
UITSLAE Vrydag 25 September
• Ulster 29-34 Edinburgh
• Connacht 15-29 Stormers
• Benetton 19-19 Dragons Saterdag 26 September
• Scarlets 15-21 Cardiff
• Zebre 13-47 Bulls
• Munster 20-26 Glasgow Warriors
• Sharks 41-24 Ospreys
• Lions 27-26 Leinster
BEPALINGS Vrydag 2 Oktober
• Cardiff 20:45 Stormers
• Edinburgh 20:45 Stormers
• Benetton 20:45 Connacht Saterdag 3 Oktober
• Lions 13:45 Ospreys
• Dragons 16:00 Scarlets
• Sharks 18:15 Leinster
• Glasgow Warriors 18:30 Ulster
• Munster 20:45 Bulls
Australië 42-38 SA
In Perth hang ’n bokvel en die vreugdevure brand hoog. Die Wallabies slaag daarin om die Bokke in ’n hoogs omstrede wedstryd te klop. Rassie het nie erken dat hy nie die beste span gekies het nie, maar het gesê die spelers het op die dag nie hulle kant gebring nie. En boonop kon seker die beste “Bomb Squad” ooit ook nie die wa deur die drif trek nie. Die feit van die saak is dat die Aussies nou spog dat hulle die wêreldkampioene met net 11 spelers op die veld geklop het! Ai, ’n bitter pilletjie om te sluk.
Nag ou grote...
