In liefdevolle herinnering | In remembrance

Donavan Hattingh

Donavan Hattingh

Ons onthou met liefde wyle Donavan Hattingh (19), oorlede op 7 November 2026. Sy verassing sal privaat geskied.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news