In liefdevolle herinnering | In remembrance

Ilanri Nieuwenhuys

Ilanri Nieuwenhuys

Ons onthou met liefde wyle Ilanri Nieuwenhuys (16), oorlede op 5 November 2026. Ons groet haar Saterdag 14 November 2026 om 09:00 vanuit die AGS Kerk, Brits, waarna die stoet sal vertrek na die Langberg Begraafplaas, Brits. Kleredrag: wit en blou; op versoek: geen swart.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news