In liefdevolle herinnering | In remembrance

Thinus van den Berg (62)

Thinus van den Berg (62)

Ons onthou met baie liefde wyle Thinus van den Berg (62), oorlede op 14 November 2026. Sy begrafnis-besonderhede sal later bekendgemaak word. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news