In liefdevolle herinnering | In remembrance

Jaco Pretorius (54)

Jaco Pretorius (54)

Ons onthou met baie liefde wyle Jaco Pretorius (54), oorlede op 14 November 2026. Ons vier sy lewe Donderdag 19 November 2026 om 11:00 vanuit Every Nation Kruislig, R24, Waterkloof, Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news