In liefdevolle herinnering | In remembrance

Juliette van der Merwe (88)

Juliette van der Merwe (88)

Ons onthou met liefde wyle Juliette van der Merwe (88), oorlede op 8 Oktober 2026. Ons groet haar Vrydag 23 Oktober 2026 om 11:00 vanuit die kapel te Santa Fé Versorgings Sentrum, Klopperstraat 250, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news