Aletta Oosthuizen (85)

Ons onthou met liefde wyle Aletta Oosthuizen (85), oorlede op 8 Oktober 2026. Haar roudiens vind op Saterdag 17 Oktober 2026 plaas om 11:00 vanuit die Ou Apostoliese Kerk, Lyttelton, Centurion.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
