In liefdevolle herinnering | In remembrance

Hannetjie Welding (61)

Hannetjie Welding (61)

Ons onthou met liefde wyle Hannetjie Welding (61), oorlede op 11 Oktober 2026. Ons groet haar Donderdag 15 Oktober 2026 om 11:00 te Rietvlei Begraafplaas, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news