In liefdevolle herinnering | In remembrance

Susan Matthee (88)

Susan Matthee (88)

Ons onthou met liefde wyle Susan Matthee (88), oorlede op 9 Oktober 2026. Ons groet haar Saterdag 24 Oktober 2026 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news