In liefdevolle herinnering | In remembrance

In liefdevolle herinnering aan Lidia van Dyk

In liefdevolle herinnering aan Lidia van Dyk

Ons onthou met liefde wyle Lidia van Dyk (87), oorlede op 15 Oktober 2026. Haar troosdiens vind op Saterdag 24 Oktober 2026 plaas om 10:00 vanuit die NG Kerk, Potchefstroom-Die Bult gemeente, Presidentstraat 39, Potchefstroom.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news