In liefdevolle herinnering aan Linka van der Westhuizen

Ons onthou met liefde wyle Linka van der Westhuizen (76), oorlede op 16 Oktober 2026. Haar troosdiens vind op Saterdag 24 Oktober 2026 plaas om 12:00 vanuit die NHK, Kloof Gemeente, Manukalaan 108, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
