In liefdevolle herinnering | In remembrance

In liefdevolle herinnering aan Joey Bezuidenhout

In liefdevolle herinnering aan Joey Bezuidenhout

Ons onthou met liefde wyle Joey Bezuidenhout (66), oorlede op 18 Oktober 2026. Ons vier haar lewe op Donderdag 29 Oktober 2026 om 11:00 vanuit His Vision gemeente, ou Pretoria-pad, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news