In liefdevolle herinnering aan Cora Cato

Ons onthou met liefde wyle Cora Cato (81), oorlede op 13 Oktober 2026. Ons het haar Maandag 19 Oktober 2026 gegroet te Donkerhoek Begraafplaas, Rustenburg, waarna die troosdiens vanuit die kapel te Sonskyn Aftree Oord plaasgevind het.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
