Johan Knoesen

Ons onthou met liefde wyle Johan Knoesen (71), oorlede op 20 Oktober 2026. Ons groet hom Vrydag 30 Oktober 2026 om 11:00 vanuit sy woonhuis te Wildevystraat, Rustenburg. Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
