In liefdevolle herinnering | In remembrance

Sue Lemmer

Sue Lemmer

Ons onthou met liefde ‘n ma, ouma, suster en vriendin, wyle Sue Lemmer (62), oorlede op 27 Oktober 2026. Ons groet haar Donderdag 5 November 2026 om 11:00 vanuit die AGS Kerk, Koster. Die diens word waargeneem deur pastoor Deon van Zyl.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.

More local news