Sylvia van Vuuren

Ons onthou met liefde wyle Sylvia van Vuuren (55), oorlede op 28 Oktober 2026. Ons groet haar Vrydag 13 November 2026 om 11:00 vanuit die NG Kerk, Nuutbegin Mopanie Straat 3, Homelake, Randfontein.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
