Martin Thompson

Ons onthou met liefde wyle Martin Thompson (68), oorlede op 2 November 2026. Sy verassing sal privaat geskied.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
