
Bergsig wys Tuine wie is baas
Rustenburg – Bergsig Akademie se eerste rugbyspan het op Saterdag 9 Maart gewen teen Hoërskool Tuine.
Dit was ‘n intense wedstryd, maar Bergsig word as die wenners gekroon met ‘n telling van 13-10.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly