Articles
Sport & School News
13 August 2022

Rustenburg – Die landloopatlete van Bergsig Akademie is tans goed op dreef en oorheers die Hoërskole Landloopliga.

Tydens die eerste landloopliga wat op 28 Julie by Hoërskool Brits plaasgevind het, het Bergsig al vier kategorieë oortuigend gewen. Wat die spankompetisie betref, was die uitslae soos volg: 

  • Junior dogters

1. Bergsig Akademie - 17 
2. Hoërskool Rustenburg - 27 
3. Hoërskool Brits - 29 

 

  • Junior seuns

1. Bergsig Akademie - 11 
2. Hoërskool Brits - 31 
3. Hoërskool Rustenburg - 51

  • Senior dogters

1. Bergsig Akademie - 16 
2. Hoërskool Zeerust - 48 
3. Hoërskool Brits - 54 

  • Senior seuns

1. Bergsig Akademie - 10 
2. Hoërskool Zeerust  - 46
3. Hoërskool Brits - 62 


Bergsig Akademie wen gevolglik die algehele spankompetisie vir seuns en dogters oortuigend. Die volgende atlete het presteer deur onder die top drie atlete te eindig: 

 

  • Junior dogters: 

1. Kelello Phokoje
3. Zoey Watt

  • Junior seuns: 

1. Scott Williamson 
2. Lean Scholtz
3. Irish Jonker

  • Senior dogters: 

2. Lelanie Janse van Vuuren
3. Abby Havenga

  • Senior seuns: 

1. Luan Marais
2. Wessel Swart 
3. Benjamin Swart

Die tweede landloopliga het op 4 Augustus by Fields College plaasgevind. Weereens het Bergsig se landlopers puik presteer deur al vier kategorieë in te palm. Die algehele uitslae vir dogters was soos volg: 


Dogters algeheel:
1. Bergsig Akademie - 27 
2. Hoërskool Zeerust - 118
3. Lebone II – College of the Royal Bafokeng - 129

  • Seuns algeheel: 

1. Bergsig Akademie - 32
2. Hoërskool Zeerust  - 104
3. Hoërskool Grenswag - 138


Bergsig Akademie se atlete was ook die individuele wenners van al vier wedlope. 

  • Junior dogters: Kelello Phokoje
  • Junior seuns: Scott Williamson
  • Senior dogters: Abby Havenga
  • Senior seuns: Luan Marais

Baie geluk aan elke atleet met hulle blink vertonings.

Junior seuns van links: Lèan Scholtz, Irish Jonker, Scott Williamson, en André Pienaar.
Junior dogters van links: Zoey Watt, Taylor Ferreira, Carmen Dicks, Teagen Ferreira, Cathlynn Kruger,
en Kelello Phokoje
Senior dogters van links: Dione Odendaal, Dineo Silinza, Abby Havenga, Tania Marais, Lelanie Janse van Vuuren, Kaylen Scholtz, en Janeske van der Walt.
Senior seuns van links: Schalk Pienaar, Benjamin Swart, Luan Marais, Wessel Swart, Nicolaas Claassen, en Wikus Claassen.

#FosteringASenseOfCommunity 

Share this article with a friend...