
RHS DOK UITSTEKENDE KRIEKET OP
Rustenburg – Hoërskool Rustenburg se krieketspelers het ‘n besige dag op die veld gehad op Saterdag 24 September.
RHS se eerste span krieketspelers wen Hoërskool Lichtenburg met 143 lopies. Die tweede span speel teen Hoërskool Brits se eerste span en wen met drie paaltjies.
Die o/15A-span speel teen Hoër Volkskool Potchefstroom in die semi-finaal en verloor met vyf paaltjies. Die o/15C-span speel teen Hoërskool Brits se o/15A-span en verloor met drie paaltjies.
#FosteringASenseOfCommunity
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly