Articles
Sport & School News
06 February 2023

Rustenburg – Laerskool David Brink het op Dinsdag 24 Januarie 2023 ‘n vriendskaplike atletiek byeenkoms aangebied. Laerskool Rustenburg-Noord, Koster Gekombineerde Skool, en Fields College het ook aan die byeenkoms deelgeneem. Dit was ‘n dag van puik atletiek en nuwe vriendskapsbande is gevorm. Veels geluk aan elke atleet wat deelgeneem het. Dankie aan al die borge—sonder julle was die dag nie moontlik nie.

Atlete van verskeie skole het teen mekaar meegeding in ‘n vriendskaplike byeenkoms.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...