
Vastrap blink op nasionale netbalbaan!
Rustenburg – Laerskool Vastrap se netbalspanne het hul staal gewys tydens die SA Primary Schools Championships op Saterdag 26 Julie 2025. Die o.12-span het 5de geëindig in die land, en die o.13-span het 7de plek verower – ’n puik prestasie teen die land se top skole! Baie geluk aan die spelers, afrigters en skeidsregters.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly