Articles
Sport & School News
06 February 2026

Platinum Weekly koerant | Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys het op Vrydag, 23 Januarie 2026, hul atletiekbyeenkoms by Hoërskool Rustenburg aangebied. Leerders het met groot entoesiasme deelgeneem en hul beste op die baan gegee.

Medaljes is op Maandag, 26 Januarie 2026, tydens ’n geleentheid by die skool uitgedeel. Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het – elkeen is ’n wenner.

Main photo: Onder-12 leerders in aksie tydens die 100 m-naelloop.

Leerders van Rustenburg Skool vir Buitengewone Onderwys ontvang hul medaljes.

 

Share this article with a friend...