Articles
Sport & School News
23 March 2018

Rustenburg – Baie geluk aan die Hoërskool Rustenburg (RHS) onderwaterhokkie span wat die afgelope naweek aan die SA’s te Potchefstroom deelgeneem het. RHS het puik presteer en verwerf drie goue en een silwer medaljes.


Die A-span wen hul liga en vat goud huistoe! 


Welgedaan aan die o/19 dogters: hulle wen finswimming aflos en wen goud. Nerene Greeff wen die 50m oppervlak finswimming en wen goud; en Elisna Nel kom 2de in die 50m onderwater finswimming en wen silwer.

Share this article with a friend...